Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna het ek, Johannes, in die hemel 'n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van 'n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou wys wat hierna moet gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 4

Kyk Die Openbaring 4:1 in konteks