Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dink daaraan hoe julle die evangelie ontvang en daarna geluister het. Hou daarmee vol en bekeer julle. As julle nie wakker word nie, sal Ek onverwags kom soos 'n dief, en julle sal nie weet wanneer Ek op julle sal afkom nie.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 3

Kyk Die Openbaring 3:3 in konteks