Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tussen die hoofstraat van die stad aan die een kant en die rivier aan die ander kant staan die boom van die lewe. Hy dra twaalf keer per jaar vrugte: elke maand lewer hy sy vrugte. Die blare van die boom bring genesing vir die nasies.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 22

Kyk Die Openbaring 22:2 in konteks