Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nog 'n ander engel het van die altaar se kant af gekom. Hy het mag oor die vuur gehad en het met 'n harde stem geroep na die engel wat die skerp sekel het, en vir hom gesê: “Steek jou skerp sekel in en sny die druiwetrosse van die wingerd op die aarde af, want sy druiwe het ryp geword.”

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 14

Kyk Die Openbaring 14:18 in konteks