Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan hom is daar mag gegee om wondertekens namens die dier te doen, waardeur hy die bewoners van die aarde mislei. Hy sê die bewoners van die aarde ook aan om 'n beeld op te rig vir die dier wat die litteken van die slagmes het en wat weer lewend geword het.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 13

Kyk Die Openbaring 13:14 in konteks