Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

In sy regterhand het Hy sewe sterre gehad, en 'n skerp swaard met twee snykante het uit sy mond uit gekom. Sy hele voorkoms was soos die son wat op sy helderste skyn.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 1

Kyk Die Openbaring 1:16 in konteks