Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,

17. sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3