Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

In 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en klei. Sommige is vir besondere gebruik en ander vir die alledaagse.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:20 in konteks