Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:15 in konteks