Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om dié rede ly ek ook hierdie dinge. Maar dit skrik my nie af nie, want ek weet op wie ek vertrou, en ek is daarvan oortuig dat Hy magtig is om wat Hy aan my toevertrou het, tot op die dag dat Hy weer kom, in stand te hou.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:12 in konteks