Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou, broers, wat betref die wederkoms van ons Here Jesus Christus en ons hereniging met Hom, het ek 'n ernstige versoek aan julle:

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:1 in konteks