Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hierdie mense praat lasterlik van dinge waarvan hulle niks verstaan nie. Hulle is soos verstandlose wilde diere wat voortgebring word om gevang en doodgemaak te word. Soos wilde diere sal hulle ook verdelg word.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:12 in konteks