Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit het vir ons die boodskap van die profete nog meer bevestig. Hierdie boodskap is soos 'n lamp wat in 'n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:19 in konteks