Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:14-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. Hulle sal ook vir julle bid en met verlange aan julle dink, omdat die genade van God oor julle so oorvloedig was.

15. Ons dank God vir sy onuitspreeklike gawe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9