Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Afgesien daarvan is die broer ook deur die gemeentes gekies om met ons saam te reis as ons die liefdeswerk uitvoer wat ons onderneem het. Ons doen dit tot eer van die Here en as teken van ons hulpvaardigheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:19 in konteks