Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid waarmee julle dit begin het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:11 in konteks