Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy.

2. Maak vir ons plek in julle harte. Ons het niemand onreg aangedoen nie, ons het niemand benadeel nie, ons het niemand uitgebuit nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7