Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar 'n tent is, afgebreek word, ons 'n vaste gebou in die hemel het. Dit is 'n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly ewig staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:1 in konteks