Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

God wat gesê het: “Laat daar lig skyn uit die duisternis,” het ook in ons harte 'n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, wat van Jesus Christus uitstraal.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:6 in konteks