Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is die ongelowiges wie se verstand deur die god van hierdie wêreld verblind is, sodat hulle die lig van die evangelie nie kan sien nie. Dit is die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:4 in konteks