Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons vermy praktyke wat nie die lig kan verdra nie en waaroor ons ons sou moes skaam. Ons gaan nie met bedrog te werk nie en ons vervals nie die woord van God nie. Inteendeel, ons maak die waarheid openlik bekend en beveel onsself so aan by elkeen wat voor God 'n eerlike gewete het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:2 in konteks