Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is tog duidelik dat julle 'n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:3 in konteks