Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:18 in konteks