Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

want al is Hy gekruisig in die swakheid van 'n mens, Hy leef uit die krag van God. En in Hom is ons ook swak, maar saam met Hom sal ons uit die krag van God lewe. Dit sal julle sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:4 in konteks