Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:9 in konteks