Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is ook bang dat wanneer ek weer kom, my God my by julle in verleentheid sal bring en dat ek sal moet treur oor baie van julle wat geruime tyd al 'n sondige lewe lei en wat oor hulle onreinheid, ontug en losbandigheid nie tot berouvolle inkeer gekom het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:21 in konteks