Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir Titus gevra om na julle toe te gaan en die ander broer saamgestuur. Het Titus homself dan geldelik bevoordeel ten koste van julle? Handel hy en ek nie in dieselfde gees nie, en loop ons nie in dieselfde spore nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:18 in konteks