Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is nou die derde keer dat ek gereed is om na julle toe te kom, en ek sal nie vir julle 'n las wees nie: ek soek nie julle geld nie, maar vir julle. Dit is immers nie die kinders wat vir die ouers sorg nie, maar die ouers vir die kinders.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:14 in konteks