Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

En liefde beteken dat ons volgens die gebooie van God lewe. Soos julle van die begin af gehoor het, is dit sy gebod dat julle in die liefde moet lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:6 in konteks