Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Van die oudste.Aan die uitverkore vrou en aan haar kinders. Ek het julle waarlik lief, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid ken,

2. omdat die waarheid in ons bly en ewig by ons sal wees.

3. Die genade, barmhartigheid en vrede wat van God die Vader kom en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal by ons wees wat in die waarheid en die liefde is.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1