Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dié wat ryk wil word, val in versoeking. Hulle loop hulle vas in die strik van baie sinlose en skadelike begeertes waardeur mense in verderf en ondergang gestort word.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:9 in konteks