Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Slawe wat gelowige eienaars het, moet aan hulle nie minder eerbied betoon omdat hulle saam broers is nie. Hulle moet hulle eerder beter dien omdat dié wat uit hulle werk voordeel trek, met hulle een is in geloof en liefde.Hierdie dinge moet jy aan die mense leer en dit by hulle inskerp.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:2 in konteks