Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat in hierdie wêreld ryk is, moet jy waarsku om nie hooghartig te wees nie. Hulle moet nie hulle hoop op die onsekerheid van rykdom vestig nie, maar op God wat alles ryklik aan ons gee om te geniet.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:17 in konteks