Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is:As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestigdat die reg aan sy kant is,aan die engele het Hy verskyn;aan die heidennasies is Hy verkondig,in die hele wêreld is Hy geglo,en in heerlikheid is Hy opgeneem.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:16 in konteks