Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die vroue wil ek hê dat hulle ook in hulle kleredrag waardig, beskeie en ingetoë moet wees. Hulle versiering moenie haarkapsels en goud of pêrels of duur klere wees nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:9 in konteks