Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die oog hierop is ek aangestel as prediker en apostel, as 'n leraar om die heidennasies te onderrig in die boodskap van die geloof en die waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:7 in konteks