Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moet hulle nie met verdigsels en eindelose geslagsregisters besig hou nie. Sulke dinge gee eerder aanleiding tot twisgesprekke as dat dit die vorming bevorder wat God deur die geloof gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:4 in konteks