Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie opdrag gee ek aan jou, Timoteus, my kind, in ooreenstemming met die profesieë wat vroeër oor jou uitgespreek is. Met hierdie woorde in gedagte, moet jy die goeie stryd stry.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:18 in konteks