Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou is Timoteus van julle af terug by ons, en hy het ons die goeie nuus gebring van julle geloof en liefde. Hy het ons vertel dat julle nog altyd die aangenaamste herinneringe aan ons het en dat julle net so na ons verlang as ons na julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3

Kyk 1 Tessalonisense 3:6 in konteks