Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om alleen in Atene agter te bly.

2. Ons het vir Timoteus, ons broer en medewerker in diens van God, wat saam met ons die evangelie van Christus verkondig, na julle toe gestuur om julle in julle geloof te versterk en moed in te praat

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3