Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons dank God dan ook gedurig daarvoor dat julle die boodskap van God wat julle van ons gehoor het, ontvang en aangeneem het in die oortuiging dat dit nie mensewoorde is nie, maar die woord van God. En dit is ook inderdaad die woord van God, soos die uitwerking daarvan op julle wat glo, bewys.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:13 in konteks