Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bly standvastig in die geloof en staan hom teë. En moenie vergeet nie: dwarsdeur die wêreld moet julle medegelowiges dieselfde soort lyding verduur.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:9 in konteks