Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tyd vir die oordeel het aangebreek; dit begin by die huis van God. En as ook ons geoordeel word, en dit is nog maar die begin, wat sal die uiteinde dan wees van hulle wat nie na die evangelie van God wou luister nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:17 in konteks