Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

As iemand die gawe ontvang het om te preek, moet God deur hom aan die woord kom; as dit is om in die gemeente te dien, moet hy dien met die krag wat God verleen. So moet julle God in alles verheerlik deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en die krag behoort tot in alle ewigheid! Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:11 in konteks