Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is hulle wat aan God ongehoorsaam gebly het toe Hy groot geduld met hulle aan die dag gelê het in die tyd toe Noag die ark gebou het. Net 'n klein klompie in die ark, ag in getal, is deur die water gered.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:20 in konteks