Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:26-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie.

27. Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9