Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat my betref, ek het hiervan geen gebruik gemaak nie. Ek skryf dit ook nie met die bedoeling om daarop aanspraak te maak nie. Ek gaan liewer dood! Dié roem sal niemand my ontneem nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:15 in konteks