Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of sê Hy dit juis ter wille van óns? Ja, ter wille van ons is dit geskrywe. Hy wat ploeg, moet met verwagting ploeg, en hy wat dors, moet dit doen met die verwagting om sy deel te ontvang.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:10 in konteks