Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die liefde vergaan nooit nie,maar die gawevan profesie sal verdwyn,die gaweom ongewone tale en klanke te gebruik, sal ophou,en dié van kennis sal uitgedien raak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:8 in konteks