Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

As 'n vrou nie iets op haar kop wil sit nie, kan sy ewe goed haar hare laat afsny. Maar aangesien dit 'n skande is vir 'n vrou om haar hare te laat afsny of afskeer, moet sy iets op haar kop sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:6 in konteks